Glottis
Opening tussen die vry rande van die stembande, die stemlippe; rima glottidis; rima vocalis; stemspleet, stemskeur. Ook: opening tussen die stembande tesame met al die dele van die larinks wat 'n rol by die stemvorming speel.
0
Other terms in this blossary
Creator
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)