Epiglottis
Plat, spits toelopende kraakbeenskyfie, oortrek met slymvlies, wat die boonste deel van die larinks vorm en soos 'n deksel die larinksopening tydens die slukproses afsluit; strotklep, sluk, keelklep.
0
Creator
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)