Home >  Term: Oligofrenofobie
Oligofrenofobie

Die term oligofrenofobie verwys na 1. episodiese of aanhoudende angs as gevolg van die waarneming van enige manifestasie van verswakte intelligensie, of 2. aversie teenoor mense wat verstandelik gestremd is,

0 0

Creator

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2024 CSOFT International, Ltd.